HERDENKING: REBELLIE : 1914: BOERE-REPUBLIKEINE.
SATERDAG 11 OKTOBER VANAF 10h00 BY Kameeldrifte-Wes.
Verrigtinge gaan afgesluit word met ’n osbraai.Die volgende organisasies is genooi om aan die verrigtinge deel te neem:
1. Die Dogter van Sion
2. Volkskansel
3. Pro Patria
4. Boere-jeugkommando
5. Orde Boerevolk
6 Ware Boere-weerstandsbeweging.
Kom verkeer die besondere dag saam met Boere-volksgenote. Volop veilige parkeerplek, Moenie uitgesluit voel nie. Die volgende herdenking sal 100 jaar hiervandaan wees.
Ons gaan groot geeste uit ons roemryke verlede eer en huldig. Bring u kinders saam sodat ons hulle kan leer van ons geskiedenis.
Vir nadere besonderhede skakel:
Piet Rudolph, Oganiseerder
072 419 3516.
No comments:
Post a Comment