Radio Eendrag South Africa

Radio Eendrag South Africa
Welkom By Radio Eendrag 'n Radio stasie vir almal, oud en jonk, vir die gesin,vir die familie, vir vriende, vir die volk wereldwyd!!!!!!!!!!!!!!!! Hier kuier ons saam, lag ons saam, deel mekaar se vreugde, huil ons saam en deel mekaar se hartseer en verlange, vier ons saam fees in goeie tye, dans saam,

Friday, October 3, 2014

Paardekraal Herdenkingsfees

Paardekraal Herdenkingsfees



Die naweek van 10-12 Oktober word daar feesgevier by die Paardekraal monument in Krugersdorp.

Die hoof program vind plaas op Saterdag 11 Oktober 2014.

Ons vier die Verkennersbeweging van Suid-Afrika se 25ste bestaansjaar, herdenk die Rebellie van 1914 en dan kom oom Paul Kruger se koets ook weer ’n staanplek vind by monument.


No comments:

Post a Comment