Radio Eendrag South Africa

Radio Eendrag South Africa
Welkom By Radio Eendrag 'n Radio stasie vir almal, oud en jonk, vir die gesin,vir die familie, vir vriende, vir die volk wereldwyd!!!!!!!!!!!!!!!! Hier kuier ons saam, lag ons saam, deel mekaar se vreugde, huil ons saam en deel mekaar se hartseer en verlange, vier ons saam fees in goeie tye, dans saam,

Saturday, August 23, 2014

RADIO EENDRAG

Hallo Mensies. Hier is die INLIGTING vir die "HELP RUSTENBURG" Musiekfees. DATUM 29 November 2014, PLEK: Feesterrein Pretoria Noord, TYD: 10h00 - 15h00. Die Kunstenaars wat wil deel wees van daardie dag. LAAT weet my asb. Met die dat ons dit uitgestel het van September na November, weet ek nie wie beskikbaar is nie. KOM ONS MAAK n GROOT sukses van die FEES en HELP ons Medemens. Toegang is nie-bederfbare kos, komberse, klere, badprodukte. KOM ONS GEE HULLE N VROEER KERSFEES. Stalletjies wat wil uitstal, epos my carolinemusiek@gmail.com. GEEN KOS STALLETJIES NIE asb. Daar is n Restuarant op die perseen, Breakfast en Middag ete.

No comments:

Post a Comment